Ouma en Ek - Timmie vertel van Skei
SKU:
$14.50
$14.50
Unavailable
per item
Unfortunately, this book is available only in Afrikaans at present and pertinent to South African circumstances...
Hierdie boekie is bedoel vir “toddlers tot tweens”, en vir die volwassenes wat vir hulle omgee. Met ander woorde, gedragsriglyne vir ouers tydens egskeiding- en hoe om dan die kinders ook te ondersteun. Aan ouers word riglyne verskaf hoe om op te tree (of nie op te tree nie) in lyn met Kinderregte. Vir die kinders, vertel Timmie van sy probleme met skei en grootword sonder ñ Mamma en Pappa veral toe hy begin groter word en homself begin vergelyk met sy maats. Hy deel die planne wat hy en Ouma doen om hom te help veilig te voel en, tipies kind, lewer gereeld kommentaar van sy eie ook! ñ Verskeidenheid aktwiteite word aangebied. Die boekie is eksperĩensĩeel van aard om kinders te help om oor die skeiproses te kan praat; om deur die wipplank van gepaardgaande gevoelens te werk, en om die seerkry sodoende te verwerk en te integreer. Die boekie poog dus om, agtergrond ook, maar veral praktiese riglyne te verskaf hoe ouers asook kinders egskeiding kan “oorleef”. Die inhoud kan ook maklik integreer word in professionele terapeutiese intervensies is dus ook geskik vir professionele gesondheidswerkers wie hul ondersteuningsdienste of “tool boxes” wil aanvul. 101 Blaaie.Skrywer: Ilze Neethling. ISBN 978-620-56083-2.